Skuddings by Sossus is algemeen, maar die een was groter en is gevoelAugust 30, 2023

‘n Ligte skudding is kort na ses-uur vanoggend naby Sossusvlei deur inwoners gevoel. Volgens die Namibiese geologiese opname, het die skudding 3,2 op die Richterskaal gemeet maar, dit is nie ‘n seldsame verskynsel nie. Bufelo Lushetile, adjunk-direkteur in die geofisika-departement in die ministerie van myne en energie verduidelik.