Skooltoelae-beleid wil bestaande ongelykhede verminder

Die onderwysministerie het sy reaksie gegee op die kabinet wat besluit het om sy skooltoelae-beleid te formaliseer. Die beleid is daarop gemik om die bestaande ongelykhede te verminder deur middel van ‘n doeltreffende en billike befondsingsmeganisme. Dit is om te verseker dat skole en leerders van verskillende sosio-ekonomiese agtergronde toegang tot voldoende hulpbronne het wat benodig word. Volhoubare bestuur en toerekeningsvatbaarheid word ook in die beleid vervat, soos die adjunk-uitvoerende direkteur in die ministerie Edda Bohn aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik…