Skole, ouers moet kinders in toom hou

Die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie Sanet Steenkamp het gereageer op ‘n beroep deur Nampol dat skole hul eie dissipline moet toepas en nie die mag skakel om dit uit te sorteer nie. Die mag sê alleenlik kriminele aktiwiteite moet aan hulle gerapporteer word. Steenkamp sê skole en ouers moet eers self dissipline toepas. Sy verduidelik…