Skerp reaksie van Troy se mense teenoor Goosen-stukke
Die eienaar van die Belgiese Malinois Troy, Chére van der Merwe, het skerp gereageer op die stukke wat deur Willem Goosen in die hof ingedien is. Goosen beskryf homself en sy familie as diereliefhebbers. Die stukke is ingedien voor die siviele saak oor Troy se skietery deur Goosen voorlopig teruggetrek is. Van der Merwe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en haar reaksie so verwoord.
Kosmos 94.1 Nuus het reaksie van die Goosens gevra maar wou nie kommentaar lewer nie.