Skenk bloed asb., erge tekorte word ervaar

Die tekorte by die Namibiese Bloedoortappingsdiens duur voort en die diens sukkel om te voldoen aan vraag van hospitale. Daar word weer ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om bloed te skenk, soos Titus Shivute, woordvoerder by die diens verduidelik.