Situasie van hulpwerkers in Gaza is ondraaglik – VN

Israel kom weer onder skoot vir sy lukrake aanvalle in die Gaza-strook wat hulpwerkers en VN-personeel teiken en doodmaak. Die woordvoerder van die Verenigde Nasies Stephane Dujarric sê die aanvalle, beserings en sterftes raak ondraaglik.