Shrek is eintlik n regte persoon!

Die geliefde televisiekarakter Shrek was eintlik gebaseer op ‘n regte persoon genaamd Maurice Tillet. Hy was ‘n Franse stoeier wat met ‘n pragtige vrou met die naam Olga getroud was.

Maurice Tillet was ‘n Franse professionele stoeier, beter bekend onder sy stoeibynaam, The French Angel. Tillet was ‘n gewilde stoeier en groot aantrekking in die vroeë 1940’s.

Hy was twee keer as wêreld-swaargewigkampioen deur die American Wrestling Association gekroon.