Shiimi wil Begrotingswet wysig

Finansminister Ipumbu Shiimi het in die Nasionale Vergadering aangekondig dat hy op 28 Oktober ‘n wetsontwerp sal indien om die Begrotingswet van 2024 te wysig. Dit word gewysig om in die staat se finansiële vereistes te voldoen na die finansiële jaar wat op 31 Maart 2025 eindig.