Sharma lei Indië in Asië-bekerAugust 22, 2023

Rohit Sharma van Indië is aangewys as Asië-beker-kaptein met die veelsydige Hardik Pandya as sy tweede in bevel. Ses nasies neem deel aan die Asië-beker, wat op die 30ste van die maand in Sri Lanka en Pakistan. Sharma sê in aanloop tot die Eendag-wêreldbeker in Oktober, sal hulle verskillende kolf-kombinasies uittoets: