Shangula bespreek openbare vervoerJune 16, 2021
Shangula, het ook rakende die nuwe Covid-maatreëls die kwessie bespreek oor openbare vervoer wat slegs met die helfte van die voertuig se kapasiteit met passasiers gevul mag word. Shangula sê dit is om sosiale afstand te verseker en dit is van toepassing op alle openbare vervoer in die land. Shangula verduidelik.