Sewe-sitplek langafstandtaxi’s ry steeds sonder permitte

Sewe-sitplek langafstandtaxi’s wat tussen Walvisbaai en Windhoek werk, gaan voort sonder permitte weens vertragings met die uitreiking van permitte deur NaTIS. Sewe-sitplekke het die afgelope paar jaar toenemende gewildheid onder passasiers gesien, maar het die woede van minibusbestuurders ontlok wat tot skermutselings gelei het. Pendapala Nakathingo sekretaris-generaal van die Namibië Bus en Taxi Association, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Hy sê hulle poog om die uitdaging aan te spreek.