Sentrale bank begin nuwe wet implementeer

Die sentrale bank het verskeie stappe geneem met die implementering van die Wet op Bankinstellings. Van die nuwe bepalings dwing die instansies om ‘n verskeidenheid prosedures plaaslik uit te voer maar, beperk ook kostes. Die Bank van Namibië se waarnemende direkteur van kommunikasie Sandra Garises verduidelik.