Senegal se voëlgriep is nie plaaslik ‘n kwessie nie

Die hoof van die Namibiese veeartsenydiens, dr. Albertina Shilongo het gereageer op die jongste uitbreking van voëlgriep, die keer in Senegal. Daar is nou twee uitbrekings in daardie land bevestig. Shilongo sê daar is geen rede tot plaaslike kommer nie.