Seksvoorligting in skole het komitee warm onder die kraag

Die Stop Homosexuality and Same-Sex Marriages Committee het by die onderwys-ministerie bymekaargekom en die voorsitter, Pendapala Nakathingo, het ’n petisie oorhandig. Die petisie gaan oor die groep se kommer oor die insluiting van seksvoorligting vir jong kinders in skole. Die petisie is deur ontvang deur Edda Bohn, die adjunk-uitvoerende direkteur van onderwys. Nakathingo het meer.