Schauffele behaal eerste ronde van 62

Die Amerikaner Xander Schauffele het ‘n voorsprong van drie houe na die openingsronde van die PGA Kampioenskap by die Valhalla Gholfklub in Kentucky. Hy het vir die eerste keer in die geskiedenis van die PGA Kampioenskap ‘n ronde van 62 behaal en dit slegs die vierde keer ooit in ‘n mans Major-toernooi. Sy landgenote Tony Finai en Sahith Theegala is saam in die tweede plek op ses onder baansyfer. Nog ‘n Amerikaner, Brooks Kopeka, wat sy titel verdedig, is op vier-onder, 67. Schauffele sê hy is tevrede met hoe hy gespeel het: