SARB-goewerneur waarsku oor koalisies en beleid
Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, waarsku Suid-Afrika sal waarskynlik beleggers verloor as koalisiebeleide nie bestendig is nie. Die ANC onderhandel tans met opposisiepartye om ‘n koalisieregering te vorm nadat hy sy meerderheid verloor het in verlede week se verkiesing. Sommige ekonome meen ‘n koalisie-ooreenkoms tussen die ANC en die DA sal help om mark-onsekerheid te verminder. Kganyago sê die sentrale bank sal steeds sy mandaat navolg: