SAPD se veiligheid wek kommer
Die Suid-Afrikaanse polisieminister, Bheki Cele, is steeds diep bekommerd oor polisieveiligheid in die buurland. Terwyl lede van die SAPD hulle pogings steeds verskerp om misdadigheid aan bande te lê en gemeenskappe veilig te hou, is die nuwejaar bederf deur aanvalle op polisie wat aan en van diens is. Die departement se woordvoerder, Lirandzu Themba, sê van Januarie verlede jaar tot nou is 33 polisiebeamptes aan diens vermoor: