SAOG Troika-beraad vandag en môre in hoofstad

‘n Buitengewone SAOG Troika-beraad van troepbydraende lande, vind vandag en môre in die hoofstad plaas. Die beraad word bygewoon word deur staatshoofde van Angola, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Malawi, Suid-Afrika, die Verenigde Republiek van Tanzanië en Zambië. Namibië is tans die voorsitter van die troika.