SAOG se parlementêre forum kyk na landbou, voedselproduksie

Die SAOG parlementêre forum is in Tanzanië aan die gang. Landbou en voedselsekerheid is onder die loep en lidland word aangemoedig om plaaslik, deur middel op tersiêre instansies, kapasiteit te bou. Phillipus Katamelo, lei die Namibiese afvaardiging namens die speaker van die Nasionale Vergadering.