SAOG-finansierders kom op Swakopmund byeen

Ontwikkelings-finansierings-instellings in Namibië, naamlik Agribank, die Ontwikkelingsbank van Namibië, die Omgewings-beleggingsfonds van Namibië en die Nasionale Behuisings-onderneming, sal van 6 tot 9 Junie in Swakopmund netwerk-forumvergaderings onder die SAOG Ontwikkelings-finansierings-hulpbronne-sentrum aanbied. Die woordvoerder van die Omgewings-beleggingsfonds, Lot Ndamanomhata verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus wat die doelwitte van die vergadering is…