Sanksies was, en is, pateties

Talle lande het, in aanloop tot vanoggend, sanksies teen Russiese miljoenêrs en politici ingestel, sanksies wat as maksimum sanksies beskryf word. Maar, soos dit oor en oor bewys is, self in Zimbabwe met Robert Mugabe, werk dit nie. Pat McFadden van Arbeidersparty in Brittanje sê met die gebeure vanoggend, lyk die sanksies nog meer pateties as toe hulle ingestel is.