Samesmelting van New Era en Nampa vorder

Die inligtingsminister Emma Theofelus het die jongste deurgegee in verband met die samesmelting van New Era en Nampa, sowel as die ontbinding van Namibian Post and Telecommunications Holdings. Volgens Theofelus handel die stappe oor beter dienslewering, kostebesparing en doeltreffendheid.