SA word gyselaar gehou deur misdaad

Die DA sê hy vra die regering voortdurend om intelligensie-eenhede te vestig om misdaad en wetteloosheid vas te vat. Die party het die polisie gelukgewens met sy optrede Maandagaand in Khayelitsha waar hulle op ‘n bende transitorowers toegeslaan het. Ian Cameron van die DA sê Suid-Afrikaners word nou reeds te lank deur misdaad gyselaar gehou en het ‘n dringende behoefte aan beskerming deur wetstoepassingsagentskappe: