SA vervoerminister besoek Kaapstad se spoornetwerk

Die Suid-Afrikaanse vervoerminister, Fikile Mbalula, sê bestuurders van verskillende afdelings van die Wes-Kaapse spoornetwerk-agentskappe sal aanspreeklik gehou word vir die mislukking van dienste. Die minister het vandag ‘n besoek aan die Moederstad gebring om die vordering met hersteldienste aan die sentrale lyndiens, wat tussen die stad en Pinelands loop, te bepaal. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondet in die Moederstad, Fritz Platt …