SA-skole heropen, beroep vir ondersteuning
Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, doen ‘n beroep gedoen op belanghebbendes om pogings te verskerp om ‘n bevorderlike omgewing vir onderrig en onderwys in die derde kwartaal te skep. Die skole heropen môre vir die laaste kwartaal voordat leerders hul eindeksamen aflê. Gwarube sê ook, gemeenskappe moet skole ondersteun en nie ontwrig nie, aangesien dit ‘n vernietigende uitwerking op leeruitkomste kan hê: