SA-selfoonoperateurs pleit vir belastingkortings op diesel

Selfoonnetwerk-operateurs in Suid-Afrika pleit vir belastingkortings op diesel. Die Vereniging vir Kommunikasie en Tegnologie wil ingesluit word by die stelsel vir belastingkorting op diesel om die hoë koste tydens beurtkrag te verlig. Die uitvoerende hoof, Nomvuyiso Batyi, sê die bedryf het die afgelope twee jaar miljarde aan diesel bestee om netwerke tydens kragonderbrekings in werking te hou: