SA se verkiesing sal die grootste impak vanjaar op ekonomie hê
Daar word beaam dat die beurtkragverligting in Suid-Afrika ekonomiese groei vanjaar positief kan beïnvloed. Maar waar buurlanders hulle kruisie trek sal ‘n groter impak op ons hê. Dit is die mening van Dawie Roodt, hoofekonoom van Efficient Group. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.