SA se rampbestuur gereed vir gure weer

Die Nasionale Rampbestuursentrum in Suid-Afrika is steeds op ‘n hoë gereedsgrondslag na swaar reënval ernstige ontwrigtings in die dele van die Wes-Kaap veroorsaak het. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor gure weerstoestande vir die volgende twee dae, met stortreën wat oornag voorgekom het. Die publiek word gevra om met owerhede saam te werk, met die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikelingsbeplanning in die Wes-Kaap, Anton Bredell wat waaksaamheid in kusdorpe en gemeenskapsveiligheid benadruk: