SA se partye moet geld van diegene wat met Israel verbind word, weier

Die Activists and Citizens Forum dring aan politieke partye moet ophou om geld van individue te ontvang wat regstreekse bande het met Israel. Die ANC en EFF het die Hamas-militante groep se aanvalle as ‘n reaksie op Israel se voortgesette onderdrukking van die Palestyne beskryf. Die DA, Vryheidsfront Plus, en die ACDP het die aanvalle as on-uitgelok beskryf, terwyl die IVP sê Hamas het die heersende geweld ontketen. Die Forum se se woordvoerder, Dennis Bloem, sê partye moet die Palestyne steun: