SA se misdaadsyfers toon ekonomiese uitdagings
Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê die onlangse misdaadstatistiek toon ekonomiese en kulturele faktore het misdadigheid in Suid-Afrika vererger. Volgens die syfers is 68 mense op ‘n enkele dag tussen April 2021 en Maart vanjaar vermoor. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê verkragting is steeds ‘n krisis en die mees sinlose vorms van geweld duur steeds voort oor eenvoudige rusies: