SA se LP’s kritiseer Poskantoor-plan

Parlementslede in Suid-Afrika kritiseer die sakereddingsproses van die Poskantoor. Die proses behels die aflegging van duisende werkers en die sluiting van honderde takke landwyd. Lede van die Kommunikasie- en Digitale Tegnologie-komitee is op die hoogte gebring oor die sakeredding en minister Mondli Gungubele het bevestig die plan sal tot werkverliese lei: