SA se kiesstelsel moet meer inklusief wees

Die voormalige adjunkminister van finansies in Suid-Afrika, Mcebesi Jonas, sê die regering moet ondersoek instel na die wysiging van die land se huidige kiesstelsel. Jonas het by die Defend our Democracy-konferensie in Boksburg, Ekurhuleni, gesê veranderings moet aan die politieke stelsel gedoen word om korrupsie te beveg. Jonas het ‘n beroep gedoen vir ‘n meer inklusiewe kiesstelsel: