SA se gevangenes vaar ook groet met matriek-uitslae

Die buurland se minister van justisie en korrektiewe diens, Ronald Lamola, gaan vandag die 2022-matriekuitslae vir gevangenes in die Sint Albans Korrektiewe Sentrum in Gqeberha in die Oos-Kaap bekendmaak. Die onderwysminister, Angie Motshekga, het verlede week die landwye matriekuitslae aangekondig waarin die matrieks van 2022 ‘n slaagsyfer van 80,1 persent behaal het. Sy het aangekondig dat 95,9 persent van die voltydse kandidate en 37,3-persent deeltydse kandidate in korrektiewe sentrums hul eksamens geslaag het met 142 jeugdiges in korrektiewe fasiliteite het onderskeidings behaal.