SA se elektriese voertuig-plan bekend

Suid-Afrika het planne bekendgemaak om sy eerste plaaslik-vervaardigde elektriese voertuig in 2026 bekend te stel. Volgens ‘n witskrif wat deur die minister van handel Ebrahim Patel, voorgelê is, is die stap in ooreenstemming met die wêreldwye neiging om na groener tegnologieë in die motorsektor te verskuif . Hy voeg egter by dat die sukses van die plan afhang van die oplossing van die land se huidige elektrisiteitskrisis: