SA se eiendomsektor voel onmiddellik die uitwerking van rentekoers

Die eiendomsektor in Suid-Afrika voel onmiddellik die uitwerking van die nuwe rentekoersverhoging, al was dit hoogs verwag. Die buurland se Reserwebank het die terugkoopkoers tot 7 persent verhoog, met die prima uitleenkoers wat tot 10,5 persent verhoog is. Volgens die uitvoerende hoof van Mortgage Market, Tim Akinnusi, het die styging die mark geruk en kan dit potensiële huiskopers ontmoedig. Hy sê die huisleningsaansoek-webwerf verwag dat kopers op verskeie maniere geraak sal word weens verskillende faktore: