SA sal 25 miljoen Covid-spuite vernietig

Meer as 25 miljoen dosisse Covid 19-entstof gaan in Suid-Afrika vernietig word. Die buurland se gesondheidsdepartement skryf dit toe aan die lae aantal mense wat verkies om ingeënt te word. Waarnemende direkteur-generaal Nicholas Crisp sê die versuim om die entstof te kry is ondanks talle veldtogte om dit aan te moedig: