SA, Rusland versterk samewerking op sport, net voor konvensie oor verbode middels

Die Suid-Afrikaanse sportminister, Zizi Kodwa, hou vandag ‘n bilaterale vergadering met die Russiese Federasie se minister van Sport, Oleg Matytsin. Dit val saam met die negende sitting van die Konferensie van Partye se Internasionale Konvensie teen verbode middels in Sport, wat môre en Donderdag in Parys gehou word. Die woordvoerder van die departement, Litha Mpondwana, sê die twee nasies, albei met ‘n geskiedenis van bilaterale sportverhoudings, is gereed om hulle bande te versterk: