SA Reserwebank sê beleggingskoers bly positiefJanuary 26, 2023
Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago sê ten spyte daarvan dat belegging positief bly, is dit afwaarts aangepas weens swakker vertroue en laer as verwagte groei. Hy sê die uitvoer van goedere sal na verwagting ook swakker wees weens verhoogde beurtkrag.