SA-regering moet veerkragtigheid teen klimaatsverandering prioritiseer

Die buurland se organisasie, Development Action Group, moedig die regering aan om volhoubare oplossings te kry vir die opbou van klimaatsveerkragtigheid in Suid-Afrika. Te midde van dié week se kouefronte wat duisende in die Wes-Kaap ontwortel, berei die Oos-Kaap ook voor vir die impak daarvan. Die uitvoerende direkteur Moegsien Hendricks het die blootstelling toegeskryf aan uiterste weer en vra ‘n meer pro-aktiewe benadering teen rampe en om klimaatsveerkragtigheid te verbeter: