SA-padvragvereniging rig pleidooi aan ANC vir beter spoorlyne, hawens

Die Padvragvereniging in Suid-Afrika het ‘n pleidooi gerig vir die onmiddellike verbeterings van spoorlyne en hawens, en beklemtoon die vragmotorbedryf alleen kan nie aan die vraag vir doeltreffende vervoer voldoen nie. Hy beklemtoon die belangrikheid van samewerking tussen die spoor- en padsektore om doeltreffende vervoerdienste te bereik. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê dis belangrik dat spoorweë hul rol moet vervul in die ondersteuning van ander vorms van vervoer om die bedryf se uitdagings doeltreffend aan te pak: