SA-motoriste moet eerder reise kanselleer
Die regering raai motoriste in verskeie provinsies aan om hul reise te kanselleer tot die weerstoestande verbeter. Sinombulelo Mlisa van die Regeringskommunikasie- en inligtingstelsel sê hewige weerstoestande het swaar sneeu oor dele van Gauteng, die Vrystaat, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap meegebring: