SA moet virtuele krag-oordag toepas

Die uitvoerende hoof van Vodacom, Shameel Joosub, sê Suid-Afrika moet virtuele krag-oordrag omhels om die impak van die energiekrisis te verminder. Die proses behels dat diegene wat krag het, dit met dié kan deel wat nie het nie. Vodacom help deur meer kapasitieit tot die netwerk te voeg en Joosub sê die privaatsektor moet ‘n groter rol speel om beurtkrag te verhoed. Hy het tydens die 26ste Energie Digicon van die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, gesê Vodacom moes ‘n aansienlike belegging in maatreëls maak om die impak van kragonderbrekings die hoof te bied: