SA moet leierskap kies wat aanspreeklikheid aanvaar

Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê daar wag nog ʼn lang opdraand vir Suid-Afrika om leierskap te vind wat bereid is om aanspreeklikheid te aanvaar. Die uitvoerende hoof van Outa, Wayne Duvenhage, sê munisipaliteite stort in duie, daar is ʼn gebrek aan dienslewering, openbare fondse word misbruik en daar is steeds korrupsie en wanadministrasie. Volgens hom moet Suid-Afrikaners leiers aanspreeklik hou. Duvenhage sê dit is ʼn volgehoue probleem: