SA-landbou kan honger teen 2030 aanspreek

Die minister van Landbou John Steenhuisen het vertroue uitgespreek dat Suid-Afrika sal kan voldoen aan die vermindering van honger teen 2030. Steenhuisen beklemtoon die behoud van volhoubare landbou en die vermindering van die koste van voedsel. Die minister vra die vermeerdering van belastingvrye voedselsoorte om te verseker meer mense het toegang tot voedsame kos en beklemtoon die belangrikheid van die beskerming van landbougrond om voedselproduksie te verseker. Hy sê Suid-Afrika bly ‘n netto-uitvoerder van voedsel: