SA-landbou benodig ‘n nierassige benadering

TLU SA sê dis tyd vir ʼn nierassige benadering in landbou waar elke individu gelyke toegang tot grond het. Die landbou-organisasie se uitvoerende hoof, Bennie van Zyl, sê dié wat wil boer moet gewillig na vore tree en verstaan dat landbou nie slegs ʼn korttermyn-onderneming is of een om inkomste aan te vul nie, maar ʼn lewenslange roeping: