SA kort ‘n tweede noodlyn

Crisis On Call in Suid-Afrika vra ‘n dringende oplossing vir die krisis by die polisie se 10111-inbelsentrums. Die sentrums ontvang meer as 10 000 oproepe per dag terwyl hulle ‘n personeeltekort en ander uitdagings ondervind wat gelei het tot ‘n menigte klagtes, oor oproepe wat gesny word óf heeltemal onbeantwoord gelaat word. Ruan Vermaak van Crisis On Call se stel ‘n alternatiewe blitslyn voor om met die werklading te help: