SA het 100 000 entstowwe wat gaan verval

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement sê daar is tans meer as 20 miljoen dossisse Covid-19-entstof beskikbaar in Suid-Afrika, waarvan 100 000 aan die einde van hierdie maand verval en moontlik weggegooi sal moet word. Sewentien-miljoen volwassenes in die land is ten volle ingeënt. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, sê die regering werk saam met Covax aan ‘n uitruilprogram om die land se dosisse voor die vervaldatum oor te neem: