SA groei 0,1% in K4, ANC is vernietiger van werksgeleenthede
Build One South Africa sê dis duidelik die ANC-regering kan nie die ekonomie bestuur en hervormings instel wat ware groei aan die gang sit nie. Suid-Afrika se ekonomie het in die vierde kwartaal verlede jaar met ʼn skamele 0,1 persent gegroei. Die party se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, sê dit wys die ANC se sentrale rol as vernietiger van werksgeleenthede: