SA beklemtoon sy volgehou ondersteuning vir Palestina

Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, het die regering se voortgesette steun vir Palestina in wêreldforums herbevestig. Op die vergadering van BRics-ministers van Buitelandse Sake in Nizhny Novgorod in Rusland het Pandor weer ‘n tweestaat-oplossing voorgestaan, met Oos-Jerusalem as Palestina se hoofstad. Sy eis ook ‘n permanente skietstilstand in die Midde-Ooste. Pandor veroordeel die bombardering van Gaza en die gevolglike humanitêre krisis: