Ruto draai nie doekies om by COP28 nie

Kenia se president William Ruto het by COP28 nie doekies omgedraai oor klimaatsverandering nie. Hy sê lande soos die VSA is verantwoordelik vir die probleem wat almal raak. Dus, moet almal die bronne wat hulle beskikbaar het, tafel toe bring.